Kollekte: Bestem vir grootsheid

Genesis 1:26,27 Toe sê God: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis... En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.

Genesis 1:26,27 Toe sê God: “Laat Ons die mens maak na ons beeld, na ons gelykenis…” En God het die mens geskape na sy beeld, na die beeld van God het Hy hulle geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.